bolandreferees.com
bolandreferees.com
More

Bolandreferees.com

Oorsig

  

Die doel van die Vereniging is om ‘n effektiewe skeidsregtersdiens aan die Unie te lewer.

Doelstellings

  

Die afrigting en ontwikkeling van skeidsregters, assistent skeidsregters en ander wedstrydbeamptes,

Die gereëlde monitoring en assessering van skeidsregters, assistent en ander wedstryd-beamp

Die opskerping en gereëlde toetsing van die reëlkennis, fiksheid en ander verwante kennis en/of vermoëns van alle wedstrydbeamptes,

Die vorming van netwerke binne en buite die grense van die Unie,

Die fasilitering van die nodige geriewe, toerusting en dienste ter verwesenliking van die doeleindes van die Vereniging. 

Our Courses

Level 1 28 April 2024

Skeidsregters

Top 12

  

.......

Nuwe Skeidsregters

35 Nuwe Skeidsregters

Vroue

6 Nuwe Vroue Skeidsregters

Contact Us

Referee Manager: Linston Manuels

We love Refereeing

Message us on WhatsApp

Bolandreferees.com

Open today

09:00 – 17:00

Copyright © 2024 bolanreferees.com - All Rights Reserved.

Powered by GoDaddy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept